Home

Fokus, 29 January 2012

Reading Time: < 1 minute

In Fokus Sondagaand ‘n Warm debat woed oor moedertaal-onderrig in die land se skole, terwyl vrese groei oor die toekoms van Afrika-tale. Intussen ontstaan vrae oor Afrikaans se status as ‘n inheemse taal en of dit wel in ‘n nuwe taalbeid erken moet word. Fokus: Kykstof wat saakmaak.

Sunday evening in Focus A hot debate over mother tongue education and the future of African languages in schools. Meanwhile questions are asked about Afrikaans’ status as an indigenous language and whether it should be recognized as such in a new language policy. Fokus: Incisive and insightful.

– By

Author

MOST READ