|
Fokus is n mens-program wat
konsentreer op die werklike lewens-ervarings van alle Suid-Afrikaners.
Dit is deur die belewenisse van gewone mense dat perspektief
gegee word oor die nasionale kwessies. Fokus is n platform vir
diegene wat selde gehoor of n kans gegee word om gehoor te word.
In ons weeklikse visuele verslag
vertel ons die storie soos dit is – objektief, feitelik,
sonder sensasie, met empatie en begrip.
Ons het ook n regstreekse, reguit
onderhoud met n nuusmaker van die dag wat gekonfronteer word met
die werklike kwessies van mense wat deur hulle besluite geraak
word.
Die span - Kontak
Aanbieder : Freek Robinson
1. Johannesburg Kantoor
Regisseur : Alet Joubert - Tel :(011) 714 6569
Regisseur :
Karin d’Orville - Tel : (011) 714 5578
Program koördineerder: Wilma Alant - Tel
:(011) 714 6166
Uitvoerende
regisseur
: Freek Robinson - Tel :(011) 714 6642
2.
Durban Kantoor
Ida Jooste
-
Tel: 031 – 362 5392
-
Fax: 031 – 362 5219
3. Kaapstad Kantoor:
John Bailey
-
Tel: 021 – 430 8115
-
Fax: 021 – 430 8214
4.Ooskaap Kantoor
Keith Sayster
-
Tel: 041 – 391 1303
-
Fax: 041 – 374 3246
__________________________________________________________
Kontak ons by: fokus@sabc.co.za
Fax:( 011) 714 6166
__________________________________________________________________
Om n kopie van n program te
bestel, kontak SABC Ondernemings by: (011) - 714 8066, Faks (011) 714
8075 of email
|