|
Afrikaans >>>>> hierdie week > argiewe > Omtrent ons > Kontak ons
ENGLISH >>>>> THIS WEEK > ARCHIVES > ABOUT US > CONTACT US
Hierdie week
| Vanaf 25 September 2008, word Fokus elke Donderdag om 14h30 herhaal. |
| SONDAGAAND, 7 SEPT, OM 18:30 OP SABC 2: |
| >>> Fotos |
|
In Fokus Sondagaand:
Gemoedere loop hoog onder Kaapse rykes oor ‘n omstrede behuisingsprojek in hulle gebied…….
En …
Hoe suksesvol is die regering in sy bydrae tot geletterheid onder Suid-Afrikaners…..
En …
Hoe groot is die gevare wat Mxit en ander kletskamers vir die land se jeug inhou.....
Fokus: Kykstof wat saakmaak.
|