|
Afrikaans >>>>> hierdie week > argiewe > Omtrent ons > Kontak ons
ENGLISH >>>>> THIS WEEK > ARCHIVES > ABOUT US > CONTACT US
Fokus Argiewe
SONDAGAAND, 29 JUNIE, OM 18:30 OP SABC 2: |
| >>> Fotos |
|
In Fokus Sondagaand:
Onsekerheid oor die presidensiële uitklop-verkiesing in Zimbabwe, het verreikende gevolge vir Zimbabwe en die hele suider Afrika …
En …
Ons ontmasker die duistere praktyke van begrafnisondernemers in die Oos- en Wes-Kaap...
En ..
‘n Psigiatriese pasiënt sterf ‘n voortydige dood weens die onverantwoordelike optrede van ‘n hospitaal in die Noordwes provinsie.
Fokus: Kykstof wat saakmaak.
|