Login / Register
Discussion Forums
Google
   Listen Live
Click for a list of RSS feeds
Media clips require Real Player
South African Broadcasting Corporation Copyright ©
2000 - 2005 SABC
 

 


SONDAGAAND 25 Mei, om 18:30 op SABC 2

Dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus,

praat oor amptelike, internasionale erkenning vir Afrikaners en Afrikaans-sprekendes by die Onverteenwoordigde Nasie- en Volke-Organisasie.

Na aanleiding van die huidige vlaag vreemdelinge-haat, praat ons oor die regering se amptelike beleid oor vreemdelinge in Suid-Afrika.

en …

‘n Nuwe projek van die Suid-Afrikaanse Rugby Unie poog om rugby-beserings onder skoolseuns te verminder.

 

Fokus: Indringende kykstof, Sondagaand 18:30, SABC 2


In Rekenskap, Woensdagaand om 20:30 op RSG kom ras onder die vergrootglas wanneer aanbieder Lynette Francis praat met skrywer en oudredakteur Ryland Fisher.

 

Fokus se aanbieder, Freek Robinson is aangewys as beste student van die departement Joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch.  Freek het Dinsdag 27 Maart die graad M.phill verwerf en sommer ook die Burger gehaal!

Fokus regisseur Karin D’orville se verslag oor die Ubuntu munisipaliteit het die beoordelaars van die ATKV televisipryse gaande gehad.  Karin is by ‘n spoggeleentheid bekroon met ‘n ATKVeertjie vir  Beste Program in die Aktuele TV genre.  Haar verslag, “Unbuntu Ontspoort” is verlede jaar op Fokus uitgesaai en handel oor ‘n plattelandse gemeenskappie wat vasgevang is tussen party-politiekery aan die een kant en swak munisipale dienslewering aan die ander kant.

Kykers is welkom om self vrae of kommentaar in te stuur na: fokus@sabc.co.za of bel 011 714 6166

 
 Weather
Min: 9
Max: 28
Current Affairs
 Fokus
 Special Assignment
 Cutting Edge
Other Site Features
 SABC News International
 News Agency
 Afrique Nouvelles
 Audio Bulletins
 Video Bulletins
 Personalise
 Journalists Blogs
 
News Awards
 Community Media Awards
 Discussion Forums
 Matric results info
 FAQs
 Contact Us
 Help
 Disclaimer
Sponsored Links
Online insurance
Life insurance
Insurance for women