| Listen Live |
|
|
|
|
|
Media clips require Real Player
|
|
|
South African Broadcasting Corporation Copyright © 2000 - 2005 SABC |
|
|
|
 |
| |
|

|
|
|
|
SONDAGAAND 10 Februarie, om 18:30 op
SABC 2

Helen Zille, Koos van der Merwe en Bantu Holomisa - Hoe gaan Suid-Afrika saam die toekoms in na 'n deurslaggewende staatsrede?

Opposisieleiers doen bestekopname van die stand van sake op Fokus, kykstof wat saakmaak, |
|
Fokus: Indringende kykstof, Sondagaand 18:30, SABC 2
|

In Rekenskap, Woensdagaand om 20:30 op RSG kom ras onder die vergrootglas wanneer aanbieder Lynette Francis praat met skrywer en oudredakteur Ryland Fisher. |
Fokus se aanbieder, Freek Robinson is aangewys as beste student van die departement Joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch. Freek het Dinsdag 27 Maart die graad M.phill verwerf en sommer ook die Burger gehaal! |
Fokus regisseur Karin D’orville se verslag oor die Ubuntu munisipaliteit het die beoordelaars van die ATKV televisipryse gaande gehad. Karin is by ‘n spoggeleentheid bekroon met ‘n ATKVeertjie vir Beste Program in die Aktuele TV genre. Haar verslag, “Unbuntu Ontspoort” is verlede jaar op Fokus uitgesaai en handel oor ‘n plattelandse gemeenskappie wat vasgevang is tussen party-politiekery aan die een kant en swak munisipale dienslewering aan die ander kant. |
Kykers is welkom om self vrae of kommentaar in te
stuur na: fokus@sabc.co.za of bel 011
714 6166
|
|
|
|
|
 |
|