|
|
|
|
|
Media clips require Real Player
|
|
|
South African Broadcasting Corporation Copyright © 2000 - 2005 SABC |
|
|
|
 |
|
|
| Category: Sport | | | | Topic: Are quotas holding back South African sport? |
|---|
| | | Die regering gaan so aan oor kwota spelers in SA sport soos, krieket, rugby ens. Maar niemand gaan aan oor kwota spelers in ons sokker spanne nie.Miskien as hulle die kwota reels toepas by sokker kan ons dalk ook iewers kom met ons sokker spanne. Ek ondersteen enige speler van enige ras wat vir my land Suid Afrika speel. Solank hy die beste speler is om in die span ingesluit te word. Alle sports organisasies het mos nou begin met transformasie om alle rasse spelers die nodige opleiding te laat kry om ook die beste te kan wees, om in SA spanne ingesluit te word. Laat SA sport voort leef, sodat ons die wereld kan wys dat ons is die beste land in alle sport. SA sport ondersteuner!!!!!!!!!!!!!!!!!! | |   | | This is a moderated topic. Moderated topics allow the administrator of the site to review your message before the message is uploaded to the site. Please be aware that there will be a delay before we approve your message. |
Add a new message to this topic
Return to Discussion Forum Home Page
|
|
 |
|
 |
|